Wednesday, April 7, 2010

Witdoodshaaie


Die Witdooshaai staan bekend as 'n groot "lamniform" haai wat by die kuswaters van alle groot oseane gevind word.

Hierdie haai is baie bekend vir sy grootte wat 20 voet / 6 meter in lengte kan groei en weeg 2.240 kg. Hy bereik volwassenheid op die ouderdom van 15 jaar gedurende sy lewenstydperk van 30 - 100 jaar.

Die Witdooshaai staan bekend as die grootste jagter van die see. Sy dieet bestaan uit dolfyne, walviskarkasse, seeskilpaaie en robbe. Dit is ook die enigste spesie wat se genesis oorleef het. Spesie: Carcharodon.